Ongelooflikke, toegewyde en professionele een tot een bystand. Baie goeie seleksie van onderwysers en span. Van deel word van die span, al die pad deur, het ek baie lanklaas sulke diens gesien en waar jy soos die enigste persoon op aarde behandel word.
Content is verseker op Britse standaard en was op ‘n besonderse mooi, sagte geduldige manier oorgebring by my preschoolertjie, wat ek baie waardeer dit.
Nie seker of dit al intussen verander het na lockdown nie, maar die enigste ding wat vir ons besige skedules bietjie moeilik was, was die set live video tye wat ons moes misloop omdat dit nie recorded was of weer die les later kon gaan view het nie.
Amazing, dedicated and proffetional one on one support. Very good selection of teachers and team. Since becoming part of their team, right through the entire journey, I have not recieved such service in a long time, where I was being treated and felt that I was the only person on the planet.
Content was most certainly on British standard and was presented in a gentle, soft and beautifull manner to my little preschooler, which I truly appreciated.
I am not sure if this has changed after lockdown, but the only challenge we truly faced- with our already busy schedules, was the set live video times, which we had to often miss, because it was not recorded for us to view at a later, more convenient time.
Riri Mosterd, St Francis.
Leave A Comment