Melienke Vermaak het 20 Augustus aan die AGN Championskap deelgeneem, en spog met ń typ van 11:40 in die 3km dochters o/11 Landloop. Sy berei nou voor vir track en field. Sy doen tuisonderig deur Moria Tuisonderig. Welgedaan Melienke Vermaak.