Mckayla Vermaak het 23 Augustus aan die Limpopo WAG Girls O/11 deelgeneem en 1ste gekom(goud gewen), in haar ouderdom. Sy is ook gekkies via die Limpopo span om Gym games te gaan vertegenwoordig by Matsport in Pretoria op die 7 Oktober. (Watch this space!!!) Sy doen tuisonderig deur Nukleus.