Lieka Terblanche ‘n Tuisskoler van Bloemfontein, is binnekort te sien op kassie

Die kort film word deur ABS produksie en Speel-Toneel vervaardig.

6 Kort films word opgeneem in Julie en August.
Dit word op klein plattelandse dorpies in die Vrystaat verfilm en word vanaf Maart uitgesaai op VIA.

Produksie span is Albert Maritz, Vilje Maritz, Izak Davel, Desire Gardner, Bradley Olivier en Amor Vittone.

Lieka Terblanche is gekies vir ‘n rol in die kortfilm!!!!

Wat nou vir hulle voorlê:

4 maande van aanlyn drama klas (aangebied deur die produksie span) 4x werkswinkels in Pretoria wat die groep saam oefen.
En dan die opname in Julie en August.

“Ons is so trots op ons homeschool skaam pop. Groot dinge le nog vir haar voor! ”

DIE HELE SPAN BY SA TUISSKOOL RITME, HOU JOU DOP,  LIEKA!!!

BAIE GELUK