Nukleus resensie.
Charlene Chauvet-Swart2020-08-21T21:44:39+02:00As 'n Mamma van 3 kinders almal onder 7 jaar oud, het ek gewonder hoe ek hierdie taak gaan aanpak om ons Graad R seuntjie te tuisonderrig. Na baie navorsing en moeilike keuses, het ons op Nukleus besluit. Die beste besluit wat ons kon maak. Elke module is met soveel sorg en omgee aan mekaar [...]