Legal talk

2019-09-26T19:46:35+02:00

Hoekom die Pestalozzi Trust? Ouers in Suid-Afrika is in ‘n dodelike stryd gewikkel. Dit is ‘n stryd om die harte en gedagtes en uiteindelik die lewens van hul kinders. Die stryd is teen die owerheidsmagte wat ouerinsette en -betrokkenheid uit die kinders se opvoeding wil weer. Alle ouers, ook tuisskoolouers, is in die stryd gewikkel, [...]