12-16

Review by Salomie Rademeyer (11):

2020-11-19T22:07:24+02:00

Race Against Time: Revenge in the Silent Tomb by J.J. Fortune It wasn’t the extract that made me read this book. It was the front cover that caught my attention. It’s a picture of three people in a pit of deadly scorpions! Revenge in the Silent Tomb is the first book in the Race Against [...]

Review by Salomie Rademeyer (11):2020-11-19T22:07:24+02:00

Resensie deur Tristan Heckroodt (16)

2020-11-19T21:52:31+02:00

Onderwêreld deur Fanie Viljoen. Onderwêreld is ’n jeugroman met ’n kinkel. Dis ’n fantastiese boek om hedendaagse kinders se konsentrasievermoë te verskerp. Die boek is uniek weens die manier waarop dit geskryf is, die konsentrasie wat dit benodig en die intensiteit van besonderhede. As ’n huidige 16-jarige kan ek onthou hoe ek n jaar terug [...]

Resensie deur Tristan Heckroodt (16)2020-11-19T21:52:31+02:00

Resensie deur Ellard Rademeyer (13):

2020-11-19T22:11:35+02:00

Tom Swift series by Victor Appleton Om Engelse boeke te lees is vir my so aaklig soos om alleen te verjaar tydens die grendelstaat. Dit was voor ek die Tom Swift reeks ontdek het. Vyf-en-twintig boeke later en ek kan steeds nie wag om die volgende een te lees nie! Die oorspronklike Tom Swift reeks [...]

Resensie deur Ellard Rademeyer (13):2020-11-19T22:11:35+02:00

Kids’ Corner #1 Pets

2019-09-08T14:18:32+02:00

Hi Kids! Welcome to the Kids' Corner, a place for kids to connect... send us your pictures, jokes or stories and sign up for pen pals. You can even send us your suggestions... Have fun with it! Click Here to send your masterpieces! Fun Facts! Het jy Geweet? / Did you know? Troeteldiere is goed [...]

Kids’ Corner #1 Pets2019-09-08T14:18:32+02:00