SAHBED_GERDA

About Gerda Welman

My keuse om 'n tuisskool mamma te word, was vanselfsprekend, die eerste dag toe ek my oë gelê het op my eersteling. Wêreld oë, verwagtings en normes, het wel ongelukkig die gedagte gekweek, dat dit wat vir almal "gewerk" het, seker maar moet gebeur, om te waarborg -"ons bied die beste vir ons kinders"... WONDERLIK was die besef, na konsultasies en "na-ure" klaskamer gesprekke, dat daar net bloot geen beter opsie is as tuisskool nie. Ons pad as tuisskool gesin, het die wêreld so groot oopgemaak vir ons en ons twee kinders. As koordineerder van Bloemfontein en Vrystaat omgewing, groei ons individueel en as groep, steeds daagliks. Ek besef watter voorreg ons as tuisskolers het, om ons kinders op hierdie ongelooflike pad na hulle toekoms te kan vestig.

Tina Cowley

2023-01-05T06:35:39+02:00

Quinton Trofee award for the best Grade 4 Tina Cowley student for 2022 and certificate for working ahead of grade level🙏🏻Super proud and blessed🙏🏻

Tina Cowley2023-01-05T06:35:39+02:00

Xia Swart

2023-01-05T06:56:43+02:00

RAD Silver with 2x distinctions. Next year we are giving up ballet and giving gymnastics a try.🤸🏽‍♀️ A change is as good as a holiday I suppose.

Xia Swart2023-01-05T06:56:43+02:00

Dr. Tikara Nöthnagel

2023-01-05T06:53:01+02:00

*Tikara* She made it, turned 24 last week, we made so many mistakes , never wanted to homeschool, but ended up homeschooling. What a journey. Apparently the first homeschooled veterinarian. 🌱vegan veterinarian. For the animals🐈‍⬛ this is an example of NEVER giving up⭐️

Dr. Tikara Nöthnagel2023-01-05T06:53:01+02:00

World Robotics Olympiad

2023-01-05T07:03:36+02:00

We would like to all congratulate Marti who is a homeschool mom, her son and the rest of the team as they are in Germany competing at the World Robotics Olympiad! You can follow the event LIVE from www.wro.live on all three days ! The LIVE STREAM will be packed with robots, interviews and ceremonies. [...]

World Robotics Olympiad2023-01-05T07:03:36+02:00

Allegretto Eisteddfod beloon sy interprovinsiale uitblinkers op die verhoog

2022-10-28T05:38:24+02:00

https://parysgazette.co.za/76380/allegretto-eisteddfod-beloon-sy-interprovinsiale-uitblinkers-op-die-verhoog/ Miané Roux, ‘n tuisskoolleerder, kon spog met ‘n medalje vir een van haar items wat onder die top 10 in die provinsie was en die trofee as afdeling-wenner. Sy dring ook deur na die nasionale gala-geleentheid waar sy haar item sal opvoer. iané Roux wat beloon is as item- en afdeling-wenner. Sy is genooi [...]

Allegretto Eisteddfod beloon sy interprovinsiale uitblinkers op die verhoog2022-10-28T05:38:24+02:00

Boetie en sussie ewe bedrewe met onderwaterhokkie

2022-10-28T05:17:19+02:00

https://parysgazette.co.za/76491/boetie-en-sussie-ewe-bedrewe-met-onderwaterhokkie/?fbclid=IwAR0Dj8miWW-txjTngX-9npzjBqrHk5m8v6Jn51pmkb8EJokSbUyNVHHXijc Ewan Stoltz en sy sussie Amarissa, twee tuisskool leerders van Parys, is ewe bedrewe wanneer dit by onderwaterhokkie kom. Albei het vanjaar aan die SA kam- pioenskappe deelgeneem. Die 15-jarige Ewan het aan Fin Swimming by die SA kampioenskappe deelgeneem waar sy span silwer gewen het. Hierbenewens is Ewan na die individuele proewe genooi [...]

Boetie en sussie ewe bedrewe met onderwaterhokkie2022-10-28T05:17:19+02:00

Title